Chabarofsk

Vir ’n artikel oor die krai met dieselfde naam, sien Chabarofsk-krai.
Chabarofsk

Хабаровск
Stad
Die hoofstraat van Chabarofsk
Die hoofstraat van Chabarofsk
Vlag van Chabarofsk
Vlag
Wapen van Chabarofsk
Wapen
Chabarofsk is in Chabarofsk-krai
Chabarofsk
Chabarofsk
Die ligging van Chabarofsk in Chabarofsk-krai
Koördinate: 48°29′N 135°04′O / 48.483°N 135.067°O / 48.483; 135.067
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedChabarofsk-krai
Stigting1858
Regering
 • TipeStadsraad
 • BurgemeesterAleksandr Sokolof
Bevolking
 • Totaal601 043
TydsoneUTC+11:00
Webwerfhttp://khabarovskadm.ru/

Chabarofsk (Russies: Хаба́ровск) is die hoofstad en grootste stad in Chabarofsk-krai, Rusland. Dit is sowat 30 km van die Chinese grens geleë en is die tweede grootste stad in die Russiese Verre-Ooste naas Wladiwostok. Die inwonertal is 601 043 (2014).

Die stad lê aan die samevloei van die Amoer- en Oessoeri-rivier, sowat 800 km noord van Wladiwostok en 8 523 km van Moskou.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search